Vlag van Turkmenistan

Vlag van Turkmenistan
Vlag van Turkmenistan
Vlag van Turkmenistan
Bynaam Түркменистаның байдагы (Turkmeens)
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Nasionale vaandel Burgerlike en staatsvlag en nasionale vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 19 Februarie 1992[1]
Ontwerp ’n Enkele groen baan met ’n vertikale baan naby die vlagpaalkant met aan die wapperkantsy van die vertikale baan ’n sekelmaan en vyf sterre in wit.

Die nasionale vlag van Turkmenistan is op 19 Februarie 1992 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele groen baan met ’n vertikale rooi baan waarin daar vyf ghulontwerpe op twee gekruisde olyftakke gestapel is, met aan die wapperkantsy van die vertikale baan ’n wassende sekelmaan en vyf vyfpuntige sterre in wit.

  1. "Turkmenistan" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 28 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search